In of Uit (Leja Fantasties en Toortsie)

 Ek leer nog tag, so hier is myne…

My In lysie:

Bikes

Baie Bikes

Food caravan

Rene Taylor se jeans (waar de hel het sy heen verdwyn)

Swem

Spirituality

Compassion

Gemaklike bra’s

Rëen

Winter in die Kaap

Plant based

Advertensies wat die waarheid praat

Koffie

Tattoos

Decluttering

Bikes

My Out lysie:

Dis-connected mense

Boelies

Mense wat manipulate

God-complex van die mediese bedryf

My way or the highway (okay bye…)

24131603_1863494823721178_5661125526513342026_n

Afkraak van idees wat van joune verskil

Kredietkaart kontrakte – actually, enige kontrak wat 30 bladsye is wat niemand buiten ‘n Prokereur of Advokaat kan erstaan nie

GMO’s

FDA

Spinnekoppe

aKVGgBQ_700b

Burpees, eintlik enige vorm van Cardio..FB_IMG_1512152992660

 

 

 

 

Author: VirgoC

...ek is 'n Generation X kind, so sê die media . Ek is mal oor die comforts van tegnologie (wat ek wil verstaan), maar ek smag na dit waarmee ek groot geword het. Ek is vandag nog netso confused soos 20 jaar terug, verskil is nou geniet ek my confusion. Die is hoe ek die lewe sien in stories, of sommer net "plain" en soos die kraai vlieg.

5 thoughts on “In of Uit (Leja Fantasties en Toortsie)”

Comments are closed.

%d bloggers like this: