Whohooooooooooooooo! Ons het 2 kuikens!

Toe ek by die huis in stap na al daai aaklige wonde goete- toe sê Padda vir my “Pikkenwyn, ek het vir jou ‘n surprise. En net so tjoef, toe is ons parents:):) Ons Basil is moer toe, maar ons het kuikens.
Like this:
Like Loading...
Related
Author: VirgoC
...ek is 'n Generation X kind, so sê die media . Ek is mal oor die comforts van tegnologie (wat ek wil verstaan), maar ek smag na dit waarmee ek groot geword het. Ek is vandag nog netso confused soos 20 jaar terug, verskil is nou geniet ek my confusion. Die is hoe ek die lewe sien in stories, of sommer net "plain" en soos die kraai vlieg.
View all posts by VirgoC
Baie geluk julle! Ek kan nou nie uitvra oor ń bevalling nie, nè.😉
LikeLiked by 1 person
LOLOLOLOLOL, nee hoor, maar ons albei het dit gemis. Maar nou het ons 2 kjinders:):)
LikeLike
Gevaarlike tye wat voorlê, my sus.🤔🤗
LikeLiked by 1 person
Lekker lag ek nou. Maar sien my nou oor so 12 of 14 dae as hulle moet begin vlieg- so bly ek werk daai tyd
LikeLike
Oulik…
LikeLiked by 1 person
Veels geluk – en sterkte!
LikeLiked by 1 person
Genietit!
LikeLiked by 1 person
Geluk, dit gaan wondelik wees om elke dag te sien hoe hulle grootword en ontwikkel.
LikeLiked by 1 person