
Dis my what’s app foto om die oggend te begin. Ons kinders het het die nes verlaat.
Like this:
Like Loading...
Related
Author: VirgoC
...ek is 'n Generation X kind, so sê die media . Ek is mal oor die comforts van tegnologie (wat ek wil verstaan), maar ek smag na dit waarmee ek groot geword het. Ek is vandag nog netso confused soos 20 jaar terug, verskil is nou geniet ek my confusion. Die is hoe ek die lewe sien in stories, of sommer net "plain" en soos die kraai vlieg.
View all posts by VirgoC
Gaan hulle terugkom, of hoe werk dit?
LikeLiked by 1 person
Ek dink nie so nie ousus, Miena en Albert het kom wayer drink, kiddo’s nie terug nie
LikeLike
En hoe voel jy daaroor?
LikeLike
Eerlik, ek worry oor hulle. Padda se vandag dis heeltemal te stresvol, daai basil plant kom binne toe, sy gaan nie weer hierdeur nie
LikeLiked by 2 people
Hulle sal veilig wees.
LikeLiked by 1 person
🙏
LikeLike
So gou!
LikeLiked by 1 person
Voel vir my net so gou, hulle nog baie klein
LikeLiked by 1 person
Ai, hoe vlieg die duifiejare! Hulle veertjies is volmaak, mag die vlerkies hulle veilig dra.
LikeLiked by 1 person
Dankie Tannie Frannie, ek bid saam jou daarvoor,x
LikeLiked by 1 person
Hulle kom slaap dalk vanaand weer daar. Hulle sal veilig wees. Moeder Natuur sal sorg.
LikeLiked by 1 person
😘
LikeLike