Dit het my lekker laat lag, mens vergeet soms…
Author: VirgoC
...ek is 'n Generation X kind, so sê die media . Ek is mal oor die comforts van tegnologie (wat ek wil verstaan), maar ek smag na dit waarmee ek groot geword het. Ek is vandag nog netso confused soos 20 jaar terug, verskil is nou geniet ek my confusion. Die is hoe ek die lewe sien in stories, of sommer net "plain" en soos die kraai vlieg. View all posts by VirgoC
Hahaha. Boeke bo!!!
LikeLiked by 1 person
Lief hierdie!
LikeLiked by 1 person
Goeie een!
LikeLiked by 1 person
Kostelik! Blykbaar neem die aanvraag na boeke weer geweldig toe. Al hierdie elektroniese foefies het ook maar net ‘n rakleeftyd. As daar nie elektrisiteit, wifi en batterye is nie, is ‘n lekker outydse papierboek steeds daar!
LikeLiked by 1 person
Ek geniet altwee die boekvorme, did lekker gemaklik om die tablet oop te maak en dadelik te wees waar jy opgehou het. Met oë wat al hoe swakker word, kan ek darem die skrif ook vergroot. Maar daar is geen manier wat ek dit buite kan lees nie, my oë trek skrefies om die letters te kan uitmaak. So outydse boeke vir buite en tablet vir binne
LikeLiked by 1 person
Kindle travel heerlik, maar papier bly heerlik vir my. Min goed so mooi vir my soos ‘n vol boekrak
LikeLiked by 1 person