Iets op my mind heeldag

Geen idee hoekom nie, iewers in my vandag, voel ek die moet ek hierop sit, iemand moet dit lees. Ek is way verby die tyd dat ek gedink het sulke goed is vreemd, nou volg ek wat ek voel en die voel ek.

img-20180314-wa0013-186150527.jpg

Author: VirgoC

...ek is 'n Generation X kind, so sê die media . Ek is mal oor die comforts van tegnologie (wat ek wil verstaan), maar ek smag na dit waarmee ek groot geword het. Ek is vandag nog netso confused soos 20 jaar terug, verskil is nou geniet ek my confusion. Die is hoe ek die lewe sien in stories, of sommer net "plain" en soos die kraai vlieg.

4 thoughts on “Iets op my mind heeldag”

Comments are closed.

%d bloggers like this: