Vanaand besluit ek en Padda na werk ons gaan Downtown Dubai toe en rondhang tot die laser light-show so 10pm begin. Dit was regtig stunning en dink nie enige kamera doen dit justice nie.
Kan nie video laai nie, maar so paar pics.

Comments are closed.
Sjoe, dis mooi. Hulle krag word seker nie voorsien deur Eskom nie, nรจ? ๐ผ
LikeLiked by 1 person
๐๐๐๐, lekker laat jy my nou lag. Gelukkig nie, sou maar kort show gewees het, indien ooit.
LikeLiked by 1 person
Mmmm. Dalk moet ek kom kuier…
LikeLiked by 1 person
Enige tyd, jy weet dit, altyd plek vir jou, xxx
LikeLike
WOW!!
LikeLiked by 1 person