En skielik kom sy in my gedagtes op….

iuH3GlV

En ek wens uit die diepte van my hart ek kan net weer terugkom op daai vibe wat ek nog my hele lewe gehad het….

Geduld, net baie geduld en onthou, alles hoef nie vandag gedoen te wees nie.

 

Author: VirgoC

...ek is 'n Generation X kind, so sê die media . Ek is mal oor die comforts van tegnologie (wat ek wil verstaan), maar ek smag na dit waarmee ek groot geword het. Ek is vandag nog netso confused soos 20 jaar terug, verskil is nou geniet ek my confusion. Die is hoe ek die lewe sien in stories, of sommer net "plain" en soos die kraai vlieg.

12 thoughts on “En skielik kom sy in my gedagtes op….”

  1. Haha, ek het toevallig ook vandag hierdie aanhaling van Sophia gebruik in ‘n blog wat ek gaan publiseer as deel van ‘n reeks wat ek besig is om te skryf vir hierdie maand 😄 Geduld. Wat is dit?

    Liked by 1 person

Comments are closed.

%d bloggers like this: