En nou gaan ek doeks..
Author: VirgoC
...ek is 'n Generation X kind, so sê die media . Ek is mal oor die comforts van tegnologie (wat ek wil verstaan), maar ek smag na dit waarmee ek groot geword het. Ek is vandag nog netso confused soos 20 jaar terug, verskil is nou geniet ek my confusion. Die is hoe ek die lewe sien in stories, of sommer net "plain" en soos die kraai vlieg. View all posts by VirgoC
Ek begin vandag werk na die kastige vakansietjie. Ek was nie juis ‘n bondel vreugde toe my wekker my vanoggend wakkermaak nie – maar danksy hierdie blog, het ek nou hardop gegiggel! Dankie dankie! Ek sien kans vir die dag!
LikeLiked by 1 person
🌻💃
LikeLike
Bwahahaaaha vir die kykers na die kookprogram! En lekker giggels vir die res.
LikeLiked by 1 person
🌻
LikeLiked by 1 person
Ek het nou heerlik gelag, Dankie!
LikeLiked by 1 person
🌻
LikeLiked by 1 person