Sondag idees..

Anders as die gewone week wat hier begin op ‘n Sondag, was ek dag af vandag oor ek op my naweek na kongres toe moes gaan.. needed that like a hole in my head. Maar- dit meen ek en Padda was heerlik saam af vandag. So môre begin my week op ‘n Maandag, go figure..

10805751_10152414283077413_676121035603996976_n25551950_1889899907747336_31406673200202804_nFB_IMG_1490954604567FB_IMG_14933714046661900041_487975507974054_1665164254_n.jpgDFCHBSGXoAERFMa30127296_563256440715277_7774116733924671488_ndenialFB_IMG_147408744059324131397_1905175456178376_1447693556935281929_n97a0a470-70a1-4318-a60b-6b8e6cc2973d24293946_1209314362503183_5345843566005168925_n20479605_1508866462523872_2369209183097788027_n20992971_1084778838325144_3120299897249941831_nFB_IMG_1493116180193

Author: VirgoC

...ek is 'n Generation X kind, so sê die media . Ek is mal oor die comforts van tegnologie (wat ek wil verstaan), maar ek smag na dit waarmee ek groot geword het. Ek is vandag nog netso confused soos 20 jaar terug, verskil is nou geniet ek my confusion. Die is hoe ek die lewe sien in stories, of sommer net "plain" en soos die kraai vlieg.

6 thoughts on “Sondag idees..”

Comments are closed.

%d bloggers like this: