Home….

Is dit nie weird hoe dinge altyd nes bos gaan sodra vakansie om die draai is nie. Mense raak heel mal, hulle wil net ” reems” werk hê en gister.

En my brein wil niks meer inligting inneem nie. Hy staak en dans net lughawe toe. So ek het besluit vir nou smile ek en gaan na my happy place toe.

Author: VirgoC

...ek is 'n Generation X kind, so sê die media . Ek is mal oor die comforts van tegnologie (wat ek wil verstaan), maar ek smag na dit waarmee ek groot geword het. Ek is vandag nog netso confused soos 20 jaar terug, verskil is nou geniet ek my confusion. Die is hoe ek die lewe sien in stories, of sommer net "plain" en soos die kraai vlieg.

%d bloggers like this: