Net dat julle weet…

Ek land vanoggend half een. Teen tyd wat ek uit lughawe uit is, net so na half twee en kom net na 2 by die huis. Die temperatuur 36 grade en humiditeit dat ek nie kan verduidelik nie.

En al wat ek dink is …KAAP!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

1478751540769FB_IMG_1468421003983

Author: VirgoC

...ek is 'n Generation X kind, so sΓͺ die media . Ek is mal oor die comforts van tegnologie (wat ek wil verstaan), maar ek smag na dit waarmee ek groot geword het. Ek is vandag nog netso confused soos 20 jaar terug, verskil is nou geniet ek my confusion. Die is hoe ek die lewe sien in stories, of sommer net "plain" en soos die kraai vlieg.

10 thoughts on “Net dat julle weet…”

    1. Die AC is aan, die fan is aan en ek lyk of ek nou gaan swem het. Geyser af anders is daar geen koue water nie…yip, weird but true. Ek weet nie of dit so erg is na die lekker winter weer nie en of dit net so warm is nie- maar as ek so na almla luister dan klink dit my dis almal wat so voel hier. Hitte kan gaan, die humiditeit is ongelooflik erg. Dog ek het my sig verloor gisteraand, toe besef ek net nee, my brilletjie is so toe gewasem van dit:)

      Liked by 1 person

Comments are closed.

%d bloggers like this: