Ek het nie veel te sê nie. EK weet net dit het na ‘n briljante idee geklink: Aqua biking! Ek meen, hoe erg kan dit wees. Jy is in heerlike koel swembad, in AC vertrek, daar kan max 8 mense in klas wees en jy bike in die water…..
Stel dit so, ek het eerlik nie geweet hoeveel muscle mens verloor in 2 jaar nie. Verder weet ek net dat ek gedink het die dood moet nou maar intree.
En buiten die feit dat ek nie heeltemal seker is hoe ek more uit die bed gaan kom om te gaan werk nie, is my grootste vrees……
😀
LikeLiked by 1 person
Ek kry jou baie jammer, jy is uiters braaf. Maar, ek lag heerlik vir jou giraffe-bene!☺☺
LikeLiked by 1 person
Jy wil nie weet nie….😂😂😂😂😂
LikeLike
Haha, jy het my nou lekker laat lag!
LikeLiked by 1 person