Yip, vandag net besef, my cup really does as well… En toe begin ek na goed kyk en besef daar moet seker baie wees soos ek.
Ek meen, nou begin ek weer oefen, stadig, maar ek doen. Dis nou een van daai tye, die dit affekteer die dit wat die dit erger maak en meen dit wat jy moet doen kan jy nie want dit is ‘n probleem. En ek dink aan die fiets en die gym en..
En dan voel mens beter oor jouself op manier en jy gaan winkel toe..
Van alles wat ek verloor, glo my, klou hulle vir lewe en dood. Hulle bly daar. Ek kla, maar ek is ongelooflik dankbaar ek is gesond en alles is reg. Dit maak regtig nie die “stryd” minder nie, maar dis so ongemaklik.
Ongemak = gaan oefen en posture (nee, ek het nie ‘n boggeltjie nie, ek word so vorentoe getrek)
Oefen = pyn en moontlike gesigs beserings
In die Somer…
Is daar voordele, ek dink so:
- Lekker warm plek in die winter om jou koue hande warm te maak
- Hou meeste van res van abdominale area warm in winter.
- Top class distraction van potential gevaar
So ek het vandag net besef die struggle is real vir ons almal, myne is boobs, kon seker erger gewees het, ek kon ‘n bra gewees het..
Ek love dit!!!πππππππ€
LikeLiked by 1 person
πππ»
LikeLike
Ag hoe geniet ek hierdie!
LikeLiked by 1 person
π
LikeLike
Jinne ek het hierdie nou geniet. My ‘boobs’ is klein. Ek moet moeite doen vir bietjie cleavage en na borsvoeding is hul selfs kleiner… Ja, hul het ook voordele, maar ek dink my man wens in die geheim dat ek onder die mes sal gaan, maar ek sal nie. Dink tog hy wens steeds… π
LikeLiked by 1 person
ππ», ek gaan nog….
LikeLiked by 1 person
Dis histeries snaaks! π Juis omdat ek ook my lewe lank met die boob dilemma sit, veral as ek moet gaan bra-shopping doen. Dankie vir die skrywe, dit gee ‘n heel ander perspektief hoe ons na ons liggame kan kyk en dit te waardeer sonder om dit noodwendig af te kraak nΓ©. 10 uit 10!
LikeLiked by 2 people
π»
LikeLike
Dit was niu ‘n heerlike lees! Eintlik so snaaks. Ek het net rosyntjies, so ek kan my nie indink in al hierdie probleme nie…nogal insiggewend hoor.
LikeLiked by 2 people
π»π
LikeLiked by 1 person
Dit was nou oulik
LikeLiked by 1 person
π»
LikeLiked by 1 person