Raven is what we named her..

IMG-20180721-WA0002.jpg

Yip, daar is sy, kant en klaar gekoop. Saterdag. Ongelooflike bargain, regtig. In ons geld hier, betaal mense meer vir die nuwe Microsoft of Mac laptops. En sy is mooi, regtig mooi. Baie “giftig” en wil net jaag. Nie ek nie, Padda is ook baie versigtig. En elk geval, met die hitte maak ek dit nie in daai baadjie nie, of hulle nou sΓͺ summer jacket of te nie.Iewers het iemand in Europa vergeet dat daar verskillende grade van somer is en dat hulle dalk aan iets anders moet dink vir mense wat hier ry- in die somer (excluding al die delivery bikes).

Na ‘n lang gedink het ons haar finaal gedoop as Raven. Ek ry nog nie, begin so September my lisensie doen hier en sal dan op my “delivery bike” leer met lang moue en my genommerde “vest”

En November, dan slaan ons die pad in SA. Ons doen die Toyrun en dan vat ons pad die tuinroete deur- dis nou as ek verlof kry. Gaan nie daaraan dink nie, die Universe weet wat my hart sΓͺ en sal deliver, daarvan is ek seker.

Tot daai tyd, is dit ons en Raven. Ek pillion en smile want sy.. sy is ons kraai!

 

 

Author: VirgoC

...ek is 'n Generation X kind, so sΓͺ die media . Ek is mal oor die comforts van tegnologie (wat ek wil verstaan), maar ek smag na dit waarmee ek groot geword het. Ek is vandag nog netso confused soos 20 jaar terug, verskil is nou geniet ek my confusion. Die is hoe ek die lewe sien in stories, of sommer net "plain" en soos die kraai vlieg.

23 thoughts on “Raven is what we named her..”

  1. Julle twee!!!!!!!!!!!!!πŸ™ˆπŸ™ˆπŸ™ˆπŸ™ˆπŸ™ˆπŸ™ˆπŸ™ˆπŸ™ˆπŸ™ˆπŸ™ˆπŸ™ˆπŸ™ˆπŸ™ˆπŸ™ˆπŸ™ˆπŸ™ˆπŸ™ˆπŸ™ˆπŸ™ˆπŸ™ˆπŸ™ˆπŸ™ˆπŸ™ˆπŸ™ˆπŸ™ˆπŸ™ˆx100!

    Liked by 1 person

  2. Geluk en geniet. Daai baadjies is vrek warm, maar jy gaan sukkel om dunner te kry, want did vir berskerming, baie van hulle het darem zips wat mens kan ooptrek om die lug te laat deurvloei.
    Op ‘n ander not – pillion klink altyd vir my nes pile on, wonder waar kom die word vandaan?

    Liked by 1 person

    1. πŸ˜‚πŸ˜‚πŸ˜‚πŸ˜‚πŸ˜‚πŸ˜‚πŸ˜‚πŸ˜‚, omw ek het nou lekker gelag. Jy is reg en mens lyk ook so op party bikesπŸ˜‚πŸ˜‚πŸ˜‚πŸ˜‚

      Like

Comments are closed.

%d bloggers like this: