Surprised..

376844_450926068264435_1715880987_n

Ok, enough nou. Regtig.

e125424692c75f346c313bdcce27d46e10394578_786318568053320_1888526970368707275_n

En net toe die einde in sig is, ek meen regtig in sig, soos in nog so uur en dan vat ons pad: “I just want to thank you all for doing such an amazing job. Seriously you have been great. We will meet again every week, think next week Wednesday here and Thursday in Abu Dhabi…

(Hoe maak ek ongelooflik baie gesiggies wat ongelukkig is)

How-I-Internet

Hoe ouer ek word, hoe meer verstaan ek hoe erg geirriteerd kinders is en moet wees wat nie genoeg slaap nie. En nee, ek gaan lê heel vroeg en slaap voor 11- en geen electronics na 9 nie. Ek glo nou vas is die aanhoudende vêr ry en die hitte, want ek het nog nooit so gevoel nie, is nie asof ek fisies iets so ergs doen nie. Weird, mens voel nooit so op vakansie nie, maak nie saak waarnatoe jy ry nie:) . My koppie knik omtrent soos die hondjie goed wat altyd voor in die karre op die dashboard was…

 

 

Ek nou besluit nou gaan ek maar net goeters hier opsit wat in my kop is, want as ek nou dink I will lose the will to live…

64939_10151234216953716_200520540_n561169_10150956993651300_1869214941_nfacebook-20150413-23262410681_10152999133056236_7229005329165128091_n

Maar kyk, die bright side nou is dat oor presies 4 en half ure – is dit naweek!!!!!!!!!!

friday

 

 

Author: VirgoC

...ek is 'n Generation X kind, so sê die media . Ek is mal oor die comforts van tegnologie (wat ek wil verstaan), maar ek smag na dit waarmee ek groot geword het. Ek is vandag nog netso confused soos 20 jaar terug, verskil is nou geniet ek my confusion. Die is hoe ek die lewe sien in stories, of sommer net "plain" en soos die kraai vlieg.

15 thoughts on “Surprised..”

Comments are closed.

%d bloggers like this: