Tuesday morning wisdom…

Dis nou wat mens doen as jy moet sit en audit, seriously, hoeveel keer kan mens ‘n ding herhaal voor mense dit snap. So ek het besluit op so bietjie donker humor…

FB_IMG_1513058139126

En dan op ‘n ligter note..

IMG-20180424-WA0002.jpgIMG-20180518-WA0002.jpgIMG-20171102-WA0002.jpgIMG-20180731-WA0009.jpgIMG-20180808-WA0009.jpg

En dan die een wat my dag maak…

IMG-20180816-WA0009.jpg

Author: VirgoC

...ek is 'n Generation X kind, so sรช die media . Ek is mal oor die comforts van tegnologie (wat ek wil verstaan), maar ek smag na dit waarmee ek groot geword het. Ek is vandag nog netso confused soos 20 jaar terug, verskil is nou geniet ek my confusion. Die is hoe ek die lewe sien in stories, of sommer net "plain" en soos die kraai vlieg.

13 thoughts on “Tuesday morning wisdom…”

  1. Ek het nou so lekker gelag, veral vir die laaste een en die seilboot! Ek het ‘n voรซltjie hoor fluit iemand verjaar vandag! Baie geluk en net die mooiste…eet daardie KitKat slaai.

    Liked by 1 person

        1. Whohooooooo, happy belated birthday!๐ŸŒป๐Ÿฐ๐Ÿฎ๐Ÿพ๐Ÿพ๐ŸŽ‚๐Ÿ’๐ŸŒป๐ŸŽ๐ŸŽ๐ŸŽˆ๐ŸŽ‰๐ŸŽ†๐ŸŽ‡๐ŸŽŠ

          Liked by 1 person

Comments are closed.

%d bloggers like this: