Wat ‘n powerful thought!
Skielik, net so, maak dit sin vir my. Dis asof daai negatiewe “victim”-gevoel net so lig. My engergie voel anders en ek weet, dinge begin draai. Dit draai oor dit binne in my net skielik click. Beter keuses, beter gevoel, beter aanvaarding van myself, vriendeliker met my en beter abundance…
En die besef dat die volgende woorde net so waar is en dat mens regtig jouself meer net ‘n “break” moet gee…
Waar woorde!
LikeLiked by 1 person
Ek like wat ek lees.
LikeLiked by 1 person
Hierdie is omtrent powerful gedagtes, Carien. Ek moet self bietjie daaraan herkou.
LikeLiked by 1 person
Ek steel of liewer leen van jou woorde…. want dit vat aan my…
LikeLiked by 1 person
Solank jy elke oomblik daarvan geniet. 😁
LikeLiked by 1 person
Is waar, soms agonise ons te veel oor onsself en ons selfbeeld.
LikeLiked by 1 person