Wat loop oor?

Hierdie gesien en is vir my amazing. So simpel en tog so ongelooflik waar…

Dalk nie maklik om te hoor nie, maar ons het altyd ‘n keuse…

Author: VirgoC

...ek is 'n Generation X kind, so sê die media . Ek is mal oor die comforts van tegnologie (wat ek wil verstaan), maar ek smag na dit waarmee ek groot geword het. Ek is vandag nog netso confused soos 20 jaar terug, verskil is nou geniet ek my confusion. Die is hoe ek die lewe sien in stories, of sommer net "plain" en soos die kraai vlieg.

3 thoughts on “Wat loop oor?”

Comments are closed.

%d bloggers like this: