Friday thoughts…

Dis naweek,wel daar is nog môre oor en gedink dalk praat prentjies meer vandag. Wel eintlik meer vir die week wat gaan begin want ek gaan terug gym toe of swembad toe of iewers toe waar mens actually moet beweeg…

 

 

IMG-20180611-WA0006.jpg29835ce3bf53860f84b66aa71b2d7ed4.jpge8a1afb96b26bb26ad441bdf742ba610.jpg

a0797591d8ced468facd7d3c02aeeb14

Waar is daai us tog, ek maak eerder kos vir al die mense en maak seker hulle is goed gehidreer…

Author: VirgoC

...ek is 'n Generation X kind, so sê die media . Ek is mal oor die comforts van tegnologie (wat ek wil verstaan), maar ek smag na dit waarmee ek groot geword het. Ek is vandag nog netso confused soos 20 jaar terug, verskil is nou geniet ek my confusion. Die is hoe ek die lewe sien in stories, of sommer net "plain" en soos die kraai vlieg.

9 thoughts on “Friday thoughts…”

Comments are closed.

%d bloggers like this: