Groot les, min woorde…

Ek lees dit raak op ‘n site van ‘n preecher en net so POW! Dit slaan my uit vir ‘n ses:

Having fun, is a sign of having faith… (Dr Michael L Mosley)

FB_IMG_1477806857890

Author: VirgoC

...ek is 'n Generation X kind, so sê die media . Ek is mal oor die comforts van tegnologie (wat ek wil verstaan), maar ek smag na dit waarmee ek groot geword het. Ek is vandag nog netso confused soos 20 jaar terug, verskil is nou geniet ek my confusion. Die is hoe ek die lewe sien in stories, of sommer net "plain" en soos die kraai vlieg.

4 thoughts on “Groot les, min woorde…”

Comments are closed.

%d bloggers like this: