Deep, deep inside..

My siel is net op ‘n ander plek..

12797_939139089463831_882606680202289865_n

En dis wat sy praat..

12987001_10153779524867912_3244117744902516840_n23244413_1366444603464717_5693771849141284326_n22552715_1730312340313853_7387755141469148231_n20992971_1084778838325144_3120299897249941831_n23905310_10155534308533301_346058989853297877_n

En nou voel sy amazing!

Author: VirgoC

...ek is 'n Generation X kind, so sê die media . Ek is mal oor die comforts van tegnologie (wat ek wil verstaan), maar ek smag na dit waarmee ek groot geword het. Ek is vandag nog netso confused soos 20 jaar terug, verskil is nou geniet ek my confusion. Die is hoe ek die lewe sien in stories, of sommer net "plain" en soos die kraai vlieg.

5 thoughts on “Deep, deep inside..”

  1. So tussen ons, ek wou ook van kleins af n motorfiets hê. My pa (wat my vasgehou het tot om n ou ouderdom) het dit nie toegelaat nie. Vrouens ry nie moterfietse nie! Tog kon ek myself sien ry van Pretoria af Potgietersrus toe! Al daardie draaie, ondraandes en grondpaaie. Ai, sou te heerlik gewees het.

    Liked by 1 person

Comments are closed.

%d bloggers like this: