Ups and Downs…

1558422_671122219632807_196107135684219337_n

Kyk ek glo dit regtig. Eerlik. Honderd persent. En meeste van die dae dan kan mens cope met dit. Maar party dae dan kom die PANIC so vinnig op jou af j het net geen idee hoe en wat en waarheen nie.

Vandag, liewer vanmiddag is so tyd vir my.

So ek het omtrent gesearch en finally iets gekry wat my laat bedaar en wat ekgaan probeer. Ek weet dit gaan weer môre beter en dan voel ek amper skaam oor ek so panic, maar vir nou is dit ok.

44946641_10157027686173313_8301757091190669312_n

FB_IMG_1504769168284

 

Author: VirgoC

...ek is 'n Generation X kind, so sê die media . Ek is mal oor die comforts van tegnologie (wat ek wil verstaan), maar ek smag na dit waarmee ek groot geword het. Ek is vandag nog netso confused soos 20 jaar terug, verskil is nou geniet ek my confusion. Die is hoe ek die lewe sien in stories, of sommer net "plain" en soos die kraai vlieg.

7 thoughts on “Ups and Downs…”

  1. Dankbaar dat jy sê “amper” skaam, want eintlik moet jy trots voel op jouself! Jy het die angs gekonfronteer en oplossings gesoek – en gevind. Dink jy moet vanaand so ‘n entjie in die groen bus gaan ry xoxo

    Liked by 1 person

    1. LOve dit Tannie Frannie, klink na plan. Op die stadium sit ek net en luister hoe Toorts daai kitaar slaan en sing uit volle bors. Maak mens sommer warm voel binne is so lekker mens het sulke amazing mense wat saam met jou is,😘🌻

      Liked by 1 person

    1. Ja dankie ousus. Na podcasts geluister, heerlik gelag vir episode van Will and Grace en lê nou en lees. Voel sommer baie beter- dankie vir jou bankie deel😘🌻

      Like

Comments are closed.

%d bloggers like this: