Hierdie bloguitdaging is aanvaar deur 14 Afrikaanse bloggers wat ñ virtuele toer deur Suid-Afrika gaan onderneem. Die gasblogger van die week moet op ñ Donderdag, op die datum wat toegewys is, ñ blog publiseer oor hulle tuisdorp/streek, asook ñ fiktiewe weergawe van die ander 13 bloggers se kuier by sy/haar tuisdorp.
Klik op hierdie skakel om die lys van deelnemende gasbloggers te sien, asook die datums waarop hulle blogposse gepubliseer gaan word.
Die 14 kuiergasbloggers vir die week (en hul lesers) kan dan vir die res van die week ook blogposse bylas waarin hulle beskryf hoe hulle die kuier geniet het, of hulle kan ñ blog skryf oor die streek waarin die gasblogger van die week die kuiergaste onthaal het – vertel van ñ eie ondervinding in daardie provinsie/streek/dorp, deel herinneringe of plaas fotos wat daar geneem is. Enige lekker storie sal doen solank dit in die gasblogger se streek/provinsie afspeel. Kuiergasbloggers en hulle lesers moet asseblief ook hulle skakels byvoeg op InLinkz sodat ons almal kan saamlees. Sien: Dis Ekke vir die reëls.
Om jou blogpos by te voeg of om die ander bloggers te lees, kliek op die volgende: http://www.inlinkz.com/new/view.php?id=797928
Die groen bus kom stadig aangery en stop botstil in die pad. Die vreeslike ompad van die toer het amper sy tol begin eis, die Towerinne is moeg. Hulle het deurnag gery en almal het geslaap, buiten Lorenzo wat gesweer het hy kry almal weer op die regte pad teen die tyd dat hulle wakker is.
Die groot motorfiets konvooi staan die pad weerskante toe vol, dit lyk na chaos op die pad. Die polisie het opgegee, sodra hulle 10 motorfietse aftrek, kom nog 10 by.
Lorenzo glimlag breed en groet vir Silver wat so stadig van sy Harley afklim en bus toe loop. Hulle doen so vreemde handskud wat seker net vir manne sin maak en hy knipoog vir Frannie en vee so oor sy gesig.
Hy knik sy kop vir Lorenzo en die staan op en is baie erge gebroke engels se hy: Ladies, you dress. You off bus. You go Silver”.
Die Towerinne kyk rond en almal half verward. Dit is baie duidelik, hierdie is nie die Calitzdorp Chapter nie. Die Hell’s Angels Chapter lyk na ‘ verskriklike spul bikers en “mean to the bone” . Tannie Frannie lag lekker en staan op. ” Nou goed dames, die planne is nou so. Virgo is al van die bus af soos julle weet toe ons uit Calitsdorp weg is. Sy het my gevra om julle die res te vertel. Die bus gaan nie in die dorp in nie. Almal van julle is gese om vir julle lekker broeke te bring, tekkies en T-hemde. Julle is ook elkeen gevra om by daardie stop wat ons gehad het in Calitzdorp 2 boeke te koop by die tweede handse boekwinkel. So, trek gou aan en bring julle boeke en julle oornag sakke met julle toiletries tevat en julle baaibroeke en dan gaan kies julle vir julle ‘n biker wat julle die dorp gaan invat. Ek weet julle is storm honger, so ons stop sommer so met die intrapslag by die OK bazaar en gaan langsaan by Tjailatyd ‘n lekker bord boerekos eet. Virgo sien ons daar en sal dan kom verduidelik. Lorenzo sal die bus met begeleiding van die bikers na ons kampeerplek toe vat.”
Dis it chaos in die bus. Die towerinne kyk vir mekaar, hulle het sopas bike gery in Calitzdorp en alhoewel Silver hier is, lyk die manne of niemand ooit terug praat nie. Toortsie is heeltemal in ‘n toestand- haar singstem sommer heel weg, Woordnoot wil nie eers dink wat die oom gaan sê nie. Seegogga is gouer as jy kan sê blits in haar broek en hemp en wil net uit om haar bike te gaan soek. Lekkervurig het ‘n frons op haar voorkop, wat gaan Rots sê oor sy alweer op ‘n bike is. Kameel skud net haar kop en mompel heeltyd vir haarself terwyl sy aantrek. Trommetjie kan nie ophou giggel nie. Tannie Frannie het die breedste glimlag op haar gesig en haar oë blink. Perdebytjie probeer dink en beplan hoe en waar sy haar kamera gaan moet sit, haar sakkie is te klein. Hester se oë is so groot soos pierings en sy wonder of die terugbetaling is vir daardie hangbrug- hierdie lyk na ernstige bikers. Positief hou aan vir Una kyk en Una lag net, die trane rol al. Bondels sit en wonder hoe ver sy gaan kom voor hulle weet sy is weg, Scrappy kyk haar net so en sê ” ek sou nie eers probeer as ek jy is nie. Ons gaan hierdeur kom en klaar en bid jy net hier is nie joernaliste nie”.
Die deur gaan oop en die towerinne klim stadig uit, Frannie omtrent ‘n huppel in haar stap en is sommer reguit na Silver toe wat haar sommer laat wegraak in sy arms. Hy gee haar so lekker klap op die boud en help haar om haar valhelm vas te maak. So beer van ‘n man stap sommer reguit na Hester toe en sê” en jy ry defnitief saam met my” en tel haar sommer so op en sit haar op sy groot Harley trike. Hester wil nog iets sê toe sit sy valhelm en al.
Kameel begin giggel oor Toortsie se benoude gesigsuitdrukking. Sy besef dis oor daardie vreeslike biker met sy lang hare en ‘n gesig soos die stoeier ” The Undertaker” reguit op haar afstap. Toorsie gee so benoude “Oh liewe Vader” toe die man stop en sommer dadelik haar valhelm opsit en haar soos ‘n sak patats oor sy skouer gooi en na sy bike toe loop. Kameel hou teen die tyd haar maag vas soos sy lag, of dit nou senuwees is of wat, dit weet sy nie Perdebytjie giggel net so en neem fotos, al wat mens hoor is die kliek-kliek-kliek soos sy neem. Sy het gesigsuitdrukkings perfek gevang.
So 10 minute later is al wat ‘n Towerin is op ‘n bike en trek die konvooi weg met ‘n groot geraas. Baie van die manne het harder “pipes” op en mens hoor hulle myle vêr. Die bikes ry stadig Gariep binne. Hulle ry ‘n entjie en teen die tyd dat hulle voor Tjailatyd resturant langs die OK Bazaar stop, staan meeste van die mense reeds buite om die hele gedoente dop te hou. Virgo staan bo op die trappe en glimlag breed. Teen die tyd lyk die meeste Towerinne al effe bedaard en is hulle vinnig van die bikes af en op met die trappe na die resturant.
Almal praat gelyk. Hulle is opgewonde, geskok, bleek, oë blink en dit klink soos ‘n familie lunch op ‘n klein Italiaanse dorp soos mens moet probeer bybly met wie praat en waaroor.Die kos is heerlik soos altyd, opregte bord boerekos. Die chef het spesiaal vir Toortsie banting friendly bord gemaak en sy lê goed weg. Die skok het haar die aptyd van ‘n resiesperd gegee. Ons drink ‘n heerlike koppie koffie na ete en Virgo kap so teen ‘n glas….
“Towerinne, hier op Gariep gaan ons rus. Ons het almal ‘n redelike ompad gery om hier te kom en ek weet julle is effens gedaan. Ek het gevra dat julle elkeen 2 boeke moet saambring en sal julle vertel hoekom. Die dorpie hier op Gariep weet julle het redelik baie pensioenarisse. Hier is regtig nie werksgeleenthede hier nie en meeste mense wat hier is lewe, as hulle gelukkig is, op net een inkomste en dan ook op die ouderdomspensioen van hulle ma of pa. Hier is wel ‘n biblioteek op die dorp, maar almal het al al die boeke gelees wat hier is. So ons het met die hulp van al die biker manne ‘n additionele gebou gekry op ‘n great kontrak om die biblioteek groter te maak en te sorg vir nuwe boeke. En dit is wat julle vandag saamgebring het. Die ander manne wat saam toer het ook almal gebring en dit is vir ons die wonderlikste ding om te weet dat hierdie mense kan nou weer begin lees. Een van die rëels van die Biker Cafe wat ons hier het is dat jy wel ‘n boek of tydskrif moet saambring en los, of ‘n donasie dat ons kan koop en ons het die wonderlikste suskes met dit gehad. So, na hierdie heerlike middagete hier, gaan ons gou laat julle al julle sakke by die slaapplek sit en dan gaan ons verf. Die biblioteek moet geverf word en julle kan bos gaan en doen wat julle wil om dit ‘n wonderlike plek te maak vir al die mense op die wonderlike dorpie. Na ons verf, kom ons terug na die rugbyveld wat julle so agter julle kan sien. Die biker manne het ook gehelp dat ons daardie veld mooi regmaak en “user-friendly” te maak vir die kinders in die dorp dat hulle kan aanhou om sport te beoefen. Ons gaan na ‘n rugby game kyk tussen die bikers en die skoolkinders.”
Die biker manne klap op die tafels en fluit, die towerinne klap hande saam en lyk totaal verbaas en bly om te dink dat hulle soveel vreugde gaan kan verskaf aan die klein dorpie. Voor jy kan se mes is Toortsie opgetel en bike toe gedra. Die groot beer van ‘n man het vir Hester sommer net so weer op die bike getel. Kameel lag so dat die trane weer rol. Sy, Positief en Una hou net nie op lag nie. Lekkervurig skud steeds haar kop, maar nou met ‘n groot glimlag op haar gesig. Scrappy en Woordnoot sit bank-vas agter hulle bikers, Perdebytjie neem steeds foto op foto. Trommeltjie, Bondels en Seegogga vra net uit oor die bike-besigheid.
Virgo klim op haar V-Rod en ry saam met Padda en Big Daddy ry stadig voor, Tannie Frannie en Silver net so agter en die hele konvooi volg. Ons ry stadig water se kant toe en sommer naby die groot kampeer terein draai ons af waar so groot bord wys “CC Bikers Café” . Ons ry verby die gebou en stop voor die “Bikers Lodge” . Ons klomp voor stop en draai om sodat ons seker is ons kan die uitdrukking op die Towerinne se gesigte sien.
Die groot Dakota vliegtuig staan alleen langs nog ‘n kampeerterrein met opgeslaande tente en ook oop spasies vir ander kampeerders. Die kamp area is in rep en roer soos mense tente opslaan en die groot fire-pits regkry.
Towerinne, ons slaap vannaand in die Biker Lodge hierbo. Hierdie ou vliegtuig het ons omskep in ‘n lodge. Julle het reeds op die bus besluit wie deel kamers en dit is bunker beds, so ek stel voor die wat nie mal is oor hoogtes nie, moet maar onder slaap. Daar is ‘n badkamer aan die einde van die vliegtuig met genoeg ablusie geriewe dat niemand hoef te wag nie. Gaan sit julle sakke neer in die kamers wat julle kies en kom dat ons kan gaan verf.
Die Towerinne praat soos tjoekvinke oor die vliegtuig bedryf. Kamers word gekies, ablusie geriewe beskou en dan kom hulle uitewindelik terug en is sommer dadelik na hulle bikers toe, boeke onder die arm.
Die biblioteek is aan die bo kant van die dorp en daar is reeds ‘n hele paar van die dorpskinders wat daar staan en wag. Dis ‘n vreeslike gegroet tussen hulle en die bikers en dadelik begin die organisasie om die boeke in die nuwe gebou te los. “Towerinne, ek het so paar mense nodig wat sal kan help met boeke sorter en dalk pak soos in ‘n biblioteek.” Lekkervurig, Toortsie en Trommeltjie is dadelik voor en begin sommer sorter voor ons nog ‘n woord kan se. Die res van ons gryp oorpakke, verfkwasse, rollers en begin met die groot geverf van die nuwe gebou. Dit is nie lank nie of ‘n verf oorlog begin. Die musiek speel, die kinders speel en lag en jaag mekaar en die towerinne en bikers verf die gebou in ‘n jap-trap klaar. Almal ontspan met ‘n koue bier, die kinders elk met ‘n koeldrank.
Na so uur se gerus is almal terug op die bikes en ry ons rugbyveld toe vir die beloofte game. Die bikers 30 spelers teen die 15 skoolseuns. Die bikers word soos 2 man resies aanmekaar vasgemaak en die fluitjie blaas. Dit is skreeusnaaks. Die bikers brul en kreun en die seuns hol draaie om hulle. Daar word stofwolke geval op die veld. Die dorpsmense lag en juig. Die towerinne skreeu omtrent hulle stemme weg. Voor jy kan sê mes is Kameel, Lekkervurig en Una voor met sulke bolle papier en dirigeer hulle en swaai die papier soos pom-poms rond. Dis omtrent ‘n gegil ” Jam blikke, vis blikke drie_by_drie” die dorp gil saam. Die seuns wen 34 – 0! Dis groot makietie op die veld.
Ons almal is terug dam toe en is almal in die water. Die manne het gesorg dat daar genoeg jet-ski’s is vir almal en vir die volgende uur koel almal af en geniet hulself terdee. Ons ry terug lodge toe en almal het tyd om rustig te gaan stort, so bietjie asem te skep en weet sodra hulle reg is, kan hulle afbeweeg na die Bikers Café toe. Vannaand braai ons in die groot pit en daar is slaaie, varsgebakte brode (tot Banting brood) en ‘n groot pot pap en sheba.
Die towerinne is omtrent opgewonde om in die kroeg te sit en kuier. Die bikers besluit dit is tyd vir line dancing en almal geniet hulle gate uit. Voor ons mooi besef wat aangaan het Seegogga, Positief, Bondels, Trommetjie, Hester en Perdebytjie die voortou geneem en wys almal hoe die nuwe line dance gedoen moet word. Dis nie hoe lank nie toe word die towerinne op die kroeg getel en toe begin die gedans omtrent.
Buite by die pit staan Tannie Frannie , Silver, Toortsie, Positief en Scrappy en maak seker die fire pit is goed aan die gang. Die volgende oomblik ruk Lekkervurig haar “ fire-dancing” goete uit en begin haar spesiaale dans. Sy betower omtrent almal soos sy haar dans doen en haar vlamme swaai. Die dansery kom tot ‘n einde en almal bewonder net hoe die vlamme beweeg.
Die gekuier kom eers teen die oggendure tot bedaring en die towerinne stap so een een lodge toe.
Laatoggend is almal op en die bikers neem ons na De Stijl hotel met die mooiste uitsig oor die dam. Daar eet ons die heerlikste ontbyt en neem fotos. Vroegmiddag word ons teruggeneem na die bus toe en die towerinne is oppad na ons volgende bestemming.
Bwahahahaha! Ek is alleen hier by die huis, die honde en suikerbekkies dink ek is besete!. Toorts en die undertaker! Ek wat vuurdans, o donderdag, met my hot klou en geen ritme nie!. Ek hou van die wonderlike vermoëns wat die Towerinne in Blogland het! Ek moet nou nog net tango, dan het ek klomp nooit-geraai-om-dit-op-die-emmerskoplys-te-sit belewenisse op hierdie reis gehad! Grapjas Virgo – tien uit tien. Bwahahahahahaha! NS. Ek laaik dat ons boeke geskenk het. Dis mooi!
LikeLiked by 3 people
The only limit is in your mind…😀😀
LikeLiked by 2 people
🤗
LikeLiked by 1 person
….and in real time I slay dragons 😉
LikeLiked by 2 people
love it!
LikeLike
Nee regtig, Lekkervurig, hierdie hidden talents van jou raak nou net te veel. Daai ritme wat so undercover gehou is moet meermale tot uiting kom! Wat gaan Rots hiervan sê?
LikeLiked by 2 people
kyk Lekkervurig het baie verskuilde talente, sy hou haar net mooi in so stil inni bus met ‘n boek. Ons “lefties” ken van😉
LikeLiked by 1 person
En die bier drinkery het ook ń paar ‘under covers’ van ons laat uitstyg.😉
LikeLiked by 3 people
😀😀😀
LikeLiked by 1 person
Ek dink jy maak of jy lees in die bus, maar eintlik dink jy nuwe talente uit…
LikeLike
Ek wonder skielik, watter Towerinne is almal linkshandig? Ek, Virgo, Lekkervurig. Ek dink Seegogga ook.
LikeLiked by 1 person
Lefties Rule!😁
LikeLiked by 1 person
My ousus is ook een
LikeLiked by 1 person
😁
LikeLiked by 1 person
Bondels ook links
LikeLiked by 1 person
Whohooooo, nog ‘n Leftie!
LikeLiked by 1 person
Nog een! Nou weet ek nie of ons al by 5 of 6 trek nie?
LikeLiked by 1 person
Ek is ook mal oor die boeke’
LikeLiked by 2 people
Ek was natuurlik mal oor jou dans!
LikeLiked by 3 people
Dit was nou ‘n vurige belly dans. Ek het stilgestaan, die magie beweeg vanselwers!
LikeLiked by 3 people
Dít wil gedoen wees! Maar jy kán!
LikeLiked by 2 people
jy dans soos ‘n droom💃
LikeLike
Fantasties, Virgo! Ek het nog altyd gewonder wat doen die motorfietsmense wanneer hulle so rondtoer. Ek is mal oor die kroeg! My kamera het amper ontplof soos wat ek foto’s geneem het. Tannie Frannie is natuurlik die grootste verrassing…sy en Silver!
Daardie vliegtuig is ‘n briljante idee.
Hierdie was nou so lekker geskryf…jy is ‘n doring!
LikeLiked by 6 people
Ek het die kroeg net so geniet, Bytjie. Hierdie bike ekskursies van Positief en Virgo laat my wonder of my manlief dalkies vir my en hom ń scooter moet aanskaf…net so vir ń begin…
LikeLiked by 3 people
Ooooooo, dit klink na ‘n wonderlike idee daai ousus. Laat net weet en ons stuur besonderhede😁
LikeLike
Virgo, jy het jou skryftalent nog altyd weggesteek! Jy moet fiksie skryf!
LikeLiked by 2 people
😀🌻
LikeLike
Nee jongie, gaan groot! G’n bromponie vir julle twee nie – kry ‘n Harley!
LikeLiked by 2 people
En jy praat nou hier uit ondervinding…?😉😂
LikeLiked by 2 people
A ja a! (Op die wonderlike fantasmagoriese blogs, bygesê.)
LikeLiked by 5 people
hiert jy tannie Frannie, so bek moet jam kry🌻
LikeLiked by 1 person
‘n scooter, hahaha
LikeLiked by 3 people
Daai scooter gaan net so prut-prut, terwyl die Harleys en BMW’s , onder julle uitbrul en laat lyk of julle parkering soek!
LikeLiked by 1 person
LMGA
LikeLiked by 2 people
Una moet maar ‘n beter “starter pack” as ‘n scooter uitdink!😜
LikeLiked by 1 person
👍
LikeLiked by 1 person
Mmmmmmm. Jy laat my dink….
LikeLiked by 2 people
Perdebytjie… jy het geen idee wat alles op so toer gebeur nie😉😀
LikeLiked by 1 person
Klink baie opwindend! Nou het jy ons ook ‘n kykie daarop gegee, dankie.
LikeLiked by 2 people
En steeds lag ek! Gee, you pulled out all our stops, my sus. My biker het stil en stemmig gelyk toe ek hom uitkies, maar o genade, daar jaag hy asof die duiwel self agter ons aan is! Myself skoon in ń nuwe bloedgroep ingegil!
LikeLiked by 4 people
Lekker lag ek nou! Kan jou net hoor soos ‘n geel-gans gil,x😀. Gelukkig hoor mens nie veel in die helmets nie…
LikeLiked by 1 person
Geel gans gil bhahahaaaa
LikeLiked by 1 person
😁😁
LikeLike
Blameer vir Sonell. Sy leer my dans al huil ek…..bwahahaha
LikeLiked by 3 people
Haar belly dancing talente kom goed te pas op ons toer, sy het ons mooi afgerig daar op die Towerplaas.
LikeLiked by 3 people
😀😀😆👩🚒💃💃
LikeLiked by 1 person
Love love love hierdie. Dit was een groot heerlike pret kuier en ons het nog diens gelewer aan die gemeenskap. Virgo tien uit tien jy mag maar. Wat ń rit, toe my moterfiets man begin wheelie het ek my amper nat gepiepie. Daardie vliegtuig was uit die boonste rakke en die kroeg….. wat ń lekker dansery, ek was sopnat gesweet aan die einde van die aand, moes maar weer gaan stort.
Ag siestog julle, my trane het omtrent geloop toe die twee ou tannietjies vir my en bondels om die lyf gryp en die styfste druk gee. Hulle tran het gevloei en al wat hulle kon uitkry was -“die Here segen vir julle dierbre mense”.
LikeLiked by 6 people
Jy verbaas my meer en meer op elke dorp…dans soos ń jongetjie en gooi daai lyf rond! Laat my terugdink aan ons vorige kuiers… Om nie eens te praat van jou manewales agter op daai bike nie!
LikeLiked by 2 people
nooit gedink ‘n bike is so liberating nie…😉
LikeLiked by 2 people
Ek beter my ondervinding in Java met die moterfietse blog. Ek het daardie dag my ń papie gelag en soos ń natgereënde hoender gelyk. Ek weet van klou, glo my.
LikeLiked by 2 people
Ja!!!!! Skryf daaroor.
LikeLiked by 2 people
trommeltjie, ek nie geweet is moontlik vir ‘n mens om so te kan klou op ‘n bike nie😀💃💃
LikeLiked by 1 person
Ek beter my ondervinding in Java met die moterfietse blog. Ek het daardie dag my ń papie gelag en soos ń natgereënde hoender gelyk. Ek weet van klou, glo my.
LikeLiked by 2 people
Asb! Ons wil ook weet.
LikeLiked by 2 people
Trommeltjies ek moes ook sluk jong…
LikeLiked by 2 people
Jissie, ek het twaalf jaar lank daar naby die dam gebly en nooit geweet dit gaan so jolig daar nie. Ek moet nou eers terugtrek Vuil Driehoek toe en ook ‘n dampersoon word. Die Towerinne haak behoorlik uit (op ‘n ordentlike manier bedoel ek) en laat hulle hare hang. My man lag hom ‘n papie as hy weet ek het op ‘n motorfiets gery. Daai motorfiets met die doodkissie op die Ventertjie – is dit nou die Undertaker? Liewe aarde Toortsie, nou sê ek niks meer nie. Dit was nou sommer ‘n bobaas-kuier Virgo en ek is bly ons het teruggedraai Gariep toe. Dit was beslis die ompad werd.
LikeLiked by 6 people
😀🌻, dit was so lekker om julle daar te hê, deure altyd oop
LikeLiked by 2 people
Ek se ook maar niks.
LikeLiked by 2 people
Whoooohoooooooooo!!!! Wowowow, dit was nou bakgat boogy se moses!! Mense dit was ‘n ongelooflike lekker groenbus episode…well done virgo. Van die fietsry, verf tot dans!! Love die vliegtuig!!!
LikeLiked by 2 people
🌻🌻
LikeLike
Hester ek lag nogsteeds vir die prentjie van jou wat soos ‘n kind opgetel, en in Harley neergesit word. Dit was ‘n fees om almal te aanskou!!! Lekkervurig….my mond het behoorlik oopgehang….nou weet ek waar kom jou naam vandaan. Mensig vrou, jy KAN dans….en met vuur en papier speel!!! Dit was die lekkerste lekker om so saam met jou en Una te dirigeer…Jam blikke, vis blikke…drie-by-drie!!! Ag en dan die lyndanse….ek is MAL oor lyndans!!! Dankie Virgo dit was heerlik…en ja ek het baie gelag..hoe dan anders as jy saam met die Towerinne is.
LikeLiked by 4 people
Kameel, jou lag het ons almal so begeester, dit was so lekker kuier saam met julle, die Towerinne rock!
LikeLiked by 2 people
Laat my dink aan wat die Bybelstudievroue vroër jare gesê het…”We hear your laughter long before we see you.” Nou saam met die Towerinne kan ek ook weer lag!!!
LikeLiked by 5 people
🤗😘
LikeLike
Kameel, ons is drie uitstekende dirigente, lyk dit my! My talente word ontgin, hierdie toer laat my weer jonk voel.
LikeLiked by 3 people
Vir my ook Una….terwyl ek lees voel ek die bloed van jonk wees deur my pomp.
LikeLiked by 3 people
Nee kyk julle het behoorlik die lyfies gegooi in vreemde bewegings, om nie te praat van die voorsang nie. Dis ń wonder julle het nog enige stemme.
LikeLiked by 2 people
🙊🙉🙈
LikeLiked by 2 people
Sjoe Virgo!! Wat ‘n vol reis! Ek het gelove dat ons die boeke saamvat….en dan natuurlik het die rugbywedstryd die koek gevat!! Amazing trip…wou nog altyd ‘n Harley gery het…my biker het langs die pad afgetrek en my toegelaat om sy Harley te ry terwyl hy agter opgesit het…dit was groot van daai ou…Harley manne doen dit nie sommer nie!
LikeLiked by 3 people
Praat jy, maar ek dink die towerinne het almal al so bekoor dat hy seker nie anders kon as om jou te laat bestuur nie. Ek meen, wie het nou enige weerstand teen ons😁
LikeLiked by 2 people
Ja nee….ons betowerende towerinne betoor net waar ons gaan!
LikeLiked by 2 people
🌻🌻
LikeLike
Toorts, ek bly maar eers stil oor jou en die Undertaker 😁😁😁😁😁😁
LikeLiked by 3 people
ja, nee, ons almal wonder oor daai een. Hy is heeltemal op gewees met Toortsie
LikeLiked by 2 people
Ek het my oog op hulle gehou Virgo. Ek pas mos vir Toorts en Una mooi op.
LikeLiked by 3 people
ek is baie dankbaar daaroor, weet minstens hulle in goeie hande dan,x
LikeLiked by 1 person
😊
LikeLiked by 1 person
Ek hou my mond ook maar eers dig toe tot sy gelees het, Kameel. Maar my oë traan al…
LikeLiked by 3 people
Dat dit nou met Toorts moes gebeur!!!! 😁😁😁😁😁
LikeLiked by 3 people
😀
LikeLike
Waar is Toorts? Het sy versterkdruppels gaan soek? O vrek, ek kan nie wag tot sy hierdie petalje bepraat nie! My wangvleise is al deurgebyt…hehe.
LikeLiked by 4 people
Ek dink sy kruip êrens in ‘n toilet weg 😁😁😁 vir ons….of vir die Undertaker wat so na haar soek. Die man het die skoot hoog deur!!!
LikeLiked by 4 people
O, hier kom ‘n ding.
LikeLiked by 4 people
😆😆😗
LikeLike
looooooooool
LikeLiked by 1 person
Ek hoop nie die undertaker het ha saam ge vat nie
LikeLiked by 1 person
Ek dink sy is in daardie kis Bondels…ons soek na haar. 😉
LikeLiked by 1 person
Oooooo flip, sys ontvoer. Ek gaan Pasella stuur om haar uit te snuffel. Het iemand asb een van haar serpies wat ek v Pasella kan gee
LikeLiked by 2 people
Dit gaan opslae maak….en ons wou nie die koerant betrek nie. Sjoe….ek sien al die koerantberig!!!!
LikeLiked by 2 people
Oe toggie, dis vreeslik ek hoop nie sy is in daai kis nie
LikeLiked by 1 person
Nooit sal sy in daai kis wees nie, die undetaker was heeltemal te behep met haar
LikeLiked by 1 person
Ag dankie tog…
LikeLiked by 1 person
Perdebytjie, waar is jy met jou koerantstories?
LikeLiked by 2 people
Ek het ook gedink Perdebytjie moet vir ons ‘n lekker koerantberig skryf oor jou ontvoering 😁😁😁😁
LikeLiked by 2 people
😂
LikeLiked by 1 person
ja want dink ek sal moet fotos opsit van die ander towerinne se bikes…
LikeLiked by 1 person
Hel ek hoop nie so nie, waar is Toortsie?
LikeLiked by 1 person
Hoe goed ken jy die Undertaker?
LikeLiked by 1 person
😀
LikeLike
Sy agterent, man!
LikeLiked by 1 person
😀😀😀😀
LikeLike
Ek ook.
LikeLiked by 2 people
Virgo hierdie was bobaas lekker. Alles, maar veral die kuiery so saam met die bikers. Hell’s angels met fluweelsagte harte. Tannie Frannie se klap op die boud het my laat skaterlag. Hiertso!!
LikeLiked by 5 people
😀😀😘
LikeLiked by 1 person
Na daardie klap op die boud verstaan ek beter Frannie se liefde vir die motorfietsryery!!!
LikeLiked by 5 people
😘 dit!
LikeLiked by 1 person
Frannie is voorwaar ‘n bok vir sports!
LikeLiked by 2 people
Het nou weer gaan kyk na daardie kontrepsie met die kis….dis eintlik vrek humoristies! Wat het die man daarin, kos, klere,’n lyk?
LikeLiked by 4 people
Sy kosbaarhede. Daaroor kan mens menige opinies lug.
LikeLiked by 3 people
Ooooo dis waar Toorts is….in daardie kis 😁😁😁😁
LikeLiked by 2 people
Dalk die frangelico of toortsie se banting bestanddele
LikeLiked by 2 people
Net so,lol
LikeLike
Joe! Maar jy het ons begiorlik op ‘n jol! Alles is net pret! Vannag gaan ek niks slaap nie, in afwagting op môre se pret.
LikeLiked by 4 people
Ag dankie tog jys veilig Toortsie, waar was jy jong
LikeLiked by 1 person
Waar ek in die kis weggesteek was, kan ek ongelukkig nie vertel nie. Hy het gesê as ek praat, dan …
LikeLiked by 1 person
🙈🙉🙊
LikeLiked by 1 person
Daai Undertaker was rof! Hoe gaan ek ooit weer al my litte op hulle regte plekke kry? 😱
LikeLiked by 3 people
Toorts is jy met ons!!! Ek dog die Undertaker het jou in daardie kis ontvoer. Nou kan ek weer vrylik asemhaal.
LikeLiked by 3 people
😀😀😀😀
LikeLike
Ek was vasgevang agter my rekenaar en nou pendel ons met die spoed van wit lig terug huis toe.
LikeLiked by 3 people
Looooooool, go Toortsie!
LikeLiked by 1 person
Waar was jy……rof sê jy???? Toorts vertel, vertel loslittig. Ons luister.
LikeLiked by 4 people
👂👂👂👂
LikeLike
Ek het ‘n sleg rug en nek en arm en moet versigtig hanteer word. Hy gooi my sommer soos ‘n sak patats oor sy skouer soos net boerseuns doen. Genade! Ek is mos nie meer vandag se kind nie!
LikeLiked by 2 people
😂😂😂😂😂😂
LikeLike
Waar ek was? Vasgevang agter my rekenaar om gou ‘n klompie adminwerk af te handel voor ons al weer die lang pad terug aangedurf het.
LikeLiked by 2 people
Is dit wat mens dit deesdae noem? Admin?😋
LikeLiked by 2 people
😀
LikeLike
😳
LikeLiked by 1 person
Toortsie ek het jou net geterg jongie…
LikeLike
En ek speel al die oad saam. 😂
LikeLiked by 1 person
Daai undertaker is onheilig. Hy het my gees onrustig gemaak. Foeitog, as hy ander planne in sy kop gehad het, het ek hom erg teleurgesrel. 😂
LikeLiked by 2 people
Toe prop hy jou innie kis? Hoe het jy ontvlug? Seker gefrangelikoseerde iets ingegee?
LikeLiked by 2 people
Jy wil nie weet nie! Dis al wat ek kan sê. 😱
LikeLiked by 2 people
🙈🙉🙊
LikeLiked by 2 people
Lololololol
LikeLiked by 1 person
Jou bike was defnitief die beste van almal, Toortsie. En ek kan getuig, jy het jou statig gedra. Na die aanvanklike skok het jy soos ń dame agter op daardie brulfiets gesit met ons almal wat jou aangegaap het. Wees gerus, jy het die Towerinne se naam hoog gehou.
LikeLiked by 2 people
Ek kan nie dieselfde van Hester sê nie, nè. Sy wou almal net dice.
LikeLiked by 2 people
😂😂😂😂😂
LikeLike
🌻
LikeLike
Natuuuuurrrrlik! Ek is mos darem al ‘n OUMA! 😌
LikeLiked by 1 person
Una kies jy kant?
LikeLiked by 1 person
Hierdie is effe meer net ń uitdaging, Bondels. Ek wil Hester se storie hoor, sy is te stil jong…
LikeLiked by 1 person
Ek terg jou net…😋
LikeLiked by 1 person
😂😂
LikeLike
Unatjie, ek het gister my terg skoene aangehad, maar ek dink daar was ‘n kortsluiting iewers in my brein want niks het uitgekom soos ek dit bedoel het…skiesie as ek julle laat sweet het…
LikeLiked by 1 person
Ag Bondeltjies, jy is oulik man. Hou jou terg skoene aan, ons love dit.
LikeLiked by 2 people
Haal dieeeeep asem. 😂
LikeLike
Ag dankie tog. Blogland is my veilige plek ek wil julle nie kwaad maak nie..
LikeLiked by 1 person
Nee man! Hier het ons almal tergskoentjies aan. 😁
LikeLiked by 1 person
Aha ek het nou heerlik gelees. Julle is ‘n oulike klomp
LikeLiked by 2 people
🌻
LikeLiked by 1 person
Hierdie kuier was een lang fees!
LikeLiked by 1 person
🤗🌻
LikeLiked by 1 person
Ek het die so geniet om te lees. Dankie vir die deel Tannie Frannie. Jy het my so laat terug dink self aan daai bosoorlog tyd, jou beskrywing van daai vlug en lewe… Ek is opgelei by 1 Militêr en jy het my nou baie laat terug verlang. Jy het alles so raak beskryf gevoel was sommer weer daar😘🌻
LikeLike
Ag, hoe lekker! Verbeeldingsvlug verby!!
LikeLiked by 1 person