An interesting poster…

Ek sien die poster heeldag in ons kliniek en op ‘n manier het dit skielik net in my kop soveel meer sin gemaak oor water drink. Ja,ja, ek weet, dit is soort van ‘n touchy subject vir baie en belangrikste is om te onthou ‘n mens roes nie van water nie en of ons dit wil weet of nie, ons het dit nodig, en meer as wat ons dink.

Toe ek vandag Hester se uitdaging lees en lees oor die krampe, gedink dalk idee om dit met julle te deel.

Advertisements

Skrywer: VirgoC

...ek is 'n Generation X kind, so sê die media . Ek is mal oor die comforts van tegnologie (wat ek wil verstaan), maar ek smag na dit waarmee ek groot geword het. Ek is vandag nog netso confused soos 20 jaar terug, verskil is nou geniet ek my confusion. Die is hoe ek die lewe sien in stories, of sommer net "plain" en soos die kraai vlieg.

3 gedagtes oor “An interesting poster…”

  1. Sjoe, mens moet eintlik al die vloeistowwe wat jy normaalweg per dag inneem meet en dan vergelyk met hierdie kaart. Ek drink geen vloeistowwe behalwe water nie, dus is ek altyd bedag daarop om meer dikwels te drink. Ek sien egter dat ek ekstra moet byvoeg vir hot humid weather en ook vir moderate excercise. Ek gaan ‘n bietjie dophou en kyk hoe lyk my werklike inname.

    Liked by 1 person

Lewer kommentaar

Please log in using one of these methods to post your comment:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s