Vir Hester..Rebusfontein

10246591_10152762632497912_7809618063517747214_n

Het dit gesien en dadelik ge-teleport vir jou Rebusfontein toe, volgende keer darem so bietjie nader aan die water vir jou..

 

**************************
Wil jy saam woordsnoer en Towerinavontuur op Rebusfontein? So maak mens :
Jy kan ‘n enkele woord as inspirasievonk gebruik of al die woorde – nes jy lus het.
Skryf dan jou blog. Maak seker om die woord(e) in vetdruk (bold) aan te dui in jou skrywe.
En moenie vergeet om jou bydrae op Inlinkz te gaan aanhaak nie!
https://fresh.inlinkz.com/p/c79e46273dd84a68bceb38fb23d1f7c5

 

Author: VirgoC

...ek is 'n Generation X kind, so sê die media . Ek is mal oor die comforts van tegnologie (wat ek wil verstaan), maar ek smag na dit waarmee ek groot geword het. Ek is vandag nog netso confused soos 20 jaar terug, verskil is nou geniet ek my confusion. Die is hoe ek die lewe sien in stories, of sommer net "plain" en soos die kraai vlieg.

9 thoughts on “Vir Hester..Rebusfontein”

  1. Dis die laaste sien van die blikkatien….bedoelende Hester. “Het julle Hester gesien?” “O sy lê daar onder op die water.” Het julle Lorenzo gesien?” ……..maak julle eie storie 😄

    Liked by 1 person

Comments are closed.