Rebusfontein beloofde resepte..

Ek kry eintlik skaam, maar ek het finally die resepte geskryf en kan stuur oor die hummus. Ek weet dit gaan woes met almal en ek is baie jammer ek skryf so min, hopenlik gaan dinge nou beter. By die werk is dit ongelooflik besig, ek kla nie, want ek is mal oor dit en skrik soms as ek sien dit is nou na 8 in die aand en ek is nou oor die 12 ure hier en wil nog werk.

Maar vir nou, hier is dit.

Daar is vegan en banting en alle soorte- tot tjoklits een ook. En ja, mens kan dit op alles eet. Rainbow Hummus

 

Skrywer: VirgoC

...ek is 'n Generation X kind, so sê die media . Ek is mal oor die comforts van tegnologie (wat ek wil verstaan), maar ek smag na dit waarmee ek groot geword het. Ek is vandag nog netso confused soos 20 jaar terug, verskil is nou geniet ek my confusion. Die is hoe ek die lewe sien in stories, of sommer net "plain" en soos die kraai vlieg.

16 gedagtes oor “Rebusfontein beloofde resepte..”

Lewer kommentaar

Please log in using one of these methods to post your comment:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s