Les vir vandag

40472363_2172027663039858_4816819952906403840_n

Weird dag gewees vandag, maar powerful ontdekking. En ja, ek het besef, dit is dalk waar ek is en dit is okay.

Skrywer: VirgoC

...ek is 'n Generation X kind, so sê die media . Ek is mal oor die comforts van tegnologie (wat ek wil verstaan), maar ek smag na dit waarmee ek groot geword het. Ek is vandag nog netso confused soos 20 jaar terug, verskil is nou geniet ek my confusion. Die is hoe ek die lewe sien in stories, of sommer net "plain" en soos die kraai vlieg.

11 gedagtes oor “Les vir vandag”

Kommentaar is gesluit.