Sort of the truth..

Ek is jammer ek doen net prentjies, maar op die stadium vertrou ek gladnie dat ek nie ‘n halwe bladsy lank sal vloek nie.

🌻

Author: VirgoC

...ek is 'n Generation X kind, so sê die media . Ek is mal oor die comforts van tegnologie (wat ek wil verstaan), maar ek smag na dit waarmee ek groot geword het. Ek is vandag nog netso confused soos 20 jaar terug, verskil is nou geniet ek my confusion. Die is hoe ek die lewe sien in stories, of sommer net "plain" en soos die kraai vlieg.

23 thoughts on “Sort of the truth..”

  1. Hahahaha!!! Daai prentjie idee klink na die regte manier om diejaar te doen want wraggies, die probleem is dat daar nie genoeg woorde is om eers ‘n kwart bladsy vol te vloek nie!

    Liked by 1 person

Comments are closed.